Dept. van Karstein Sake

Buro vir Binnelandse Chaos & Springs-Ondersoeke

Dossier: SPRINGS-CR-2026-X Agent: Onbekend
Hoogs Sensitief

Die Karstein Argief

Hierdie galery bevat items wat gekonfiskeer is tydens die Groot Braai Voorval van 2025. Enige persoon wat hierdie foto's sonder 'n geldige rede bekyk, sal gedwing word om Springs toe te trek vir 'n naweek. Jy is gewaarsku.