Aansoek om 'n Karsten te Word!
Sjoe, jy's gelukkig! Ons het net TWEE eksklusiewe plekke oop in die Karsten-familie. Dink jy jy't wat dit verg? Vul hierdie *hoogs-wetenskaplike* vorm in om uit te vind!
Welkom by die Karsten Familie!
Hierdie is die regte Google Form! Sodra jy dit ingevul en ingedien het, sal jou aansoek direk na die Karsten-familie se hoofkwartier gestuur word (aka, 'n Google Sheet).
Sterkte met die aansoekproses! Mag die kanse in jou guns wees!